Monday, October 24, 2016

Huis Horison se Somerkermis - 5 November 2016


Vandag is Nasionale Afval-dag. As dit u gunsteling dis is, kan u by Huis Horison se Somerkermis wat op 5 November 2016 plaasvind, heerlike afval, skilpadjies en skaapkoppe koop. U kan die skaapkoppe vooraf bestel by 

Jennilee Michaels - 021 887 4986 of 

bemarkingadmin@huishorison.org.za.


No comments:

Post a Comment