| U word hartlik uitgenooi na die 1ste verskyning van Hessequa Express Magazine in Maart 2012. Ons visie is om `n geïnspireerde aanlyn tydskrif met opbouende artikels daar te stel. Die tydskrif is gratis en kan aanlyn gelees word of afgelaai word. H E M is an bilingual magazine and will be published on a monthly basis. |
No comments:
Post a Comment